Monnies Voorskool

ALGEMENE INLIGTING
SKOOLGELD
SKOOLREËLS

Monnies Voorskool se Visie en Missie

Ons strewe om die
uniekheid van elke kind raak te sien, te koester en elkeen in liefde te
onderrig en op te voed.


Die doel van hierdie skool is om elke kind in ‘n gelukkige informele atmosfeer te laat ontwikkel en gereed te maak vir die volgende onderrigsfase, naamlik die Grondslagfase en Graad R. Ons gebruik die Suid-Afrikaanse Nasionale Kurrikulumraamwerk as riglyn vir die opstel van ons leerplan. Met hierdie leerplan en al die aktiwiteite wat daarmee gepaard gaan, sal u kind in staat wees om op ‘n kontiniue wyse in te skakel by Graad R as eerste skooljaar van primêre onderwys.

Monnies Personeel

Juffrou Vanadia

Juffrou Chadè

Juffrou Christa

Lefa

Christina